Tekskorpus

'n Tekskorpus, of bloot 'n korpus (meervoud korpora of korpusse), is in taalkunde of linguistiek 'n groot en gestruktureerde stel tekste, wat deesdae gewoonlik elektronies gestoor en verwerk word. Korpora word gebruik om statistiese analises uit te voer, hipoteses te toets, voorvalle na te gaan of taalkundige reëls binne 'n spesifieke taalgebied te bevestig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search